Tuisblad

BELANGRIKE KENNISGEWING:
(01/03/2021)

Die Ark Veiling en Boeremark is weer OOP op Saterdae! Al die veilings, losgoed, pluimvee, beeste, bokke, skape, varke en dan ook die VLOOIMARK.

Covid-19 vlak 1 regulasies geld, maskers moet gedra word en sosiale afstand moet ten alle tye gehandhaaf word.

Ons sien uit om almal weer Saterdag hier te sien!


IMPORTANT NOTICE:
(01/03/2021)

The Ark Auction will be OPEN on Saturdays, auctions for the sale of poultry, cattle, goats, sheep and pigs and also the FLEEMARKET.

Covid-19 level 1 regulations must be adhered to such as wearing of masks and keeping social distancing.

We are looking forward to see you on Saturday!




Die Ark

Ontdek outydse sjarme net buite die geroesmoes van die beton oerwoud.

DIE ARK IS OOP SATERDAE.
KOM KUIER, SNUFFEL EN KOOP: Plante, Bome, Vrugte, Groente, regtig alles wat jy nodig het;
Tuisgebak - koeke, pannekoek, pap & wors, vetkoek, kerrie & rys, ens. Kom geniet dit hier of neem dit huistoe;
Oudhede en ander items - gereedskap, meubels, kombuisware, klere en plaas implemente;
Bokke, Skape, Varke, Beeste, Donkies, Pluimvee ens. te veel om te noem.

"DIS PURE PLAAS"

UITSPANPLEK VIR DIE HELE GESIN OM DIE RUSTIGE PLAASLEWE TE GENIET.

Kontak ons

 

  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
  • Client Name
FOTO'S